Across
- 3. Volgens Paulus het die wet nie dít bewerk nie.
- 7. Hy het gesê: "Vandag, as julle sy stem hoor, moet jule nie hardkoppig wees nie."
- 8. Iemand wat nie sy eie kruis dra nie, kan dit nie wees nie.
- 9. Jesus is groter as hy.
- 10. Wie is vol blydskap oor elke sondaar wat hom bekeer?
Down
- 1. 'n Meetinstrument
- 2. Wie die regeerders tot 'n val sal bring.
- 4. Dit was onder die oliebak wat van goud gemaak was.
- 5. As die Here met Jesua praat noem Hy Homself so.
- 6. Daar sal vriendelike oorleg tussen Loot en 'n _______ wees.
