Across
- 3. 'n hoender wat vir sy vleis aangehou word
- 6. plante wat verbou word vir hulle saad of pitte
- 8. beeste wat vir hulle melk aangehou word
- 10. die tipe klimaat wat deur beeste verkies word
- 14. beeste wat vir hulle vleis aangehou word
- 15. varke, bokke en skape is voorbeelde van hierdie tipe vee
- 16. 'n manier vir die Sanmense om vleis te kry deur diere met pyle en boë dood te maak
- 17. die goedkoopste tipe vleis vanaf kleinvee
- 20. 'n hoender wat los buite rondloop
- 21. die vleis van jong skape
- 23. beeste en perde is voorbeelde van hierdie tipe vee
Down
- 1. die manier waardeur mense wat naby die see woon, kan vis kry
- 2. die plant waarvan tee vandaan kom
- 4. die hoenders wat in rye klein hokkies in 'n lêbattery aangehou
- 5. boere produseer voedsel vir hulself en hulle gesinne
- 7. die dier van wie se melk ons botter maak
- 9. kos vir plante
- 11. voëls wat vir hulle vleis en eiers aangehou word
- 12. die belangrikste tipe pluimvee
- 13. die plant waarvan meel vandaan kom
- 18. die plant waar suiker vandaan kom
- 19. waar varke aangehou word
- 22. diere wat op 'n plaas aangehou word
