Across
- 4. Die Afrikaans vir "wallflower"
- 6. Heinz is mal oor die superhelde
- 7. Dit is 'n toe-oë-afspraak in Engels
- 8. Jenny se hond se naam
- 9. 'n Sinoniem vir soen
- 11. As jy iemand vra om met jou te trou, is julle ______.
- 13. Die plek waar Heinz vir Jenny ontmoet
- 15. Jy skryf 'n Valentyns_______
Down
- 1. Die Afrikaans vir "flirt"
- 2. Heinz (flatter) ____ vir Jenny
- 3. Heinz se beste vriend
- 5. 14 Februarie
- 6. As jy baie verlief is en vergeetagtig is, het jy _____.
- 10. Voltooi die idioom: Heinz het die ____ hoog deur.
- 12. Heinz is verlief ___ Jenny
- 14. 'n Troetelnaam vir jou geliefde
