Termyn 4 Week 4 Les 5 Hersiening

12345678
Across
  1. 3. Die eenheid om afstand in die ruimte te meet.
  2. 6. 'n Toestel wat dit moontlik maak om ander planete te aanskou.
  3. 8. Mense wat die eerste teleskoop ontdek het.
Down
  1. 1. Die sterrestelsel waarin ons sonnestelsel is.
  2. 2. Wanneer iets groter voorkom.
  3. 4. Die teleskoop word gebruik om na die sterrestelsel te kyk.
  4. 5. Die planeet wat bekend is vir sy ringe.
  5. 7. Die afkorting vir die grootste teleskoop in Suid-Afrika.