Across
- 2. Wie moes aan Dawid belasting betaal?
- 3. Wie was die melaatse?
- 5. Met watter hout is Dawid se huis versier?
- 7. Wie het in gelykenisse gepraat?
- 8. Wie is die dissipel wat Jesus verraai het?
- 10. Hoe het die dissipels vir Jesus aangespreek?
- 11. Wie is Saul se dogter?
Down
- 1. Tydens watter fees wou hul Jesus doodmaak?
- 4. Wie was die profeet vir wie Dawid vertel het oor die hout in sy huis?
- 6. Op watter berg het Jesus gaan sit oorkant die tempel?
- 9. Hoe oud was Dawid toe hy koning word?
