Across
- 1. Hoeveel seuns het Absalom gehad?
- 3. Wie is Absalom se suster?
- 5. Hoeveel man het gewoonlik voor Absalom se perde en kar uitgehardloop?
- 7. Wie kry 'n stang in die bek?
- 8. Oor wat praat jy kwaad wanneer jy van jou broer kwaad praat?
- 9. Wie het sy seun op die altaar gelê?
Down
- 2. Wie het ernstig gebid dat dit nie moet reën nie, toe het dit vir drie jaar en ses maande nie gereën nie.
- 3. Wat is ook 'n vuur?
- 4. Hoe word die arm behandel? Met...
- 6. Hoeveel byvrouens het agtergebly om die paleis op te pas?
