Across
- 3. Watter instrument speel die bruidegom?
- 6. Wie is die beter kok?
- 7. Waar het Charles die groot vraag gevra?
- 10. Watter speletjie wen net Carla?
- 11. Waar was hulle eerste date?
- 12. Hul eerste lang roadtrip saam
- 15. Wat is hul gunsteling kos?
- 17. Wat kry Carla as Charles dit nie wil eet nie
- 18. Wat is Carla se nuwe van?
- 19. Wat laat Carla die meeste gril?
Down
- 1. Waar het die bruidspaar ontmoet?
- 2. Wie het eerste geval?
- 4. Wat is hul gunsteling kleur?
- 5. Watter instrument speel die bruid?
- 8. Wat het Charles die meeste lief na Carla?
- 9. Wat is die paartjie se gunsteling TV series?
- 11. Gunsteling Afrikaanse fliek
- 13. Wat is hulle gunsteling koffie geur (koud of warm)
- 14. Iets wat ablei van hulle geniet
- 16. Hul gunsteling tipe wyn
