Trappe van vergelyking

12345678910111213141516171819202122232425
Across
  1. 3. Wat is die stellende trap van hardste?
  2. 9. Grof, ______, grofste.
  3. 10. Wat is die oortreffende trap van lelik?
  4. 11. 'n Skilpad is (stadig)______ as 'n haas.
  5. 13. My hond is baie (nat)______ want hy het in die reën gehardloop.
  6. 14. Die oortreffende trap is die ______ trap (just add -ste).
  7. 16. Wat is die oortreffende trap van los?
  8. 18. Die stellende trap is die ______ trap.
  9. 22. Die vis is die (klein)______.
  10. 23. Klein, ______, kleinste.
  11. 24. My pa drink (warm)______ koffie.
  12. 25. Die vergrotende trap van nuut is ______.
Down
  1. 1. Die toets was die (maklik)______ toets wat ek nog ooit geskryf het.
  2. 2. Wat is die vergrotende trap van bang?
  3. 4. Die oortreffende trap vir dood is ______.
  4. 5. Daar is ______ reëls vir die vergrotende trap.
  5. 6. Flaffie word (groot)______ as Dennis.
  6. 7. As die woord ______ in my sin is, moet ek die vergrotende trap gebruik.
  7. 8. Wat is die oortreffende trap van goed?
  8. 12. My oom se kar is die (duur)______.
  9. 15. Ek praat (sag)______ as my ouma.
  10. 17. Wat is die stellende trap van vet?
  11. 19. My ma is (slim)______ as my pa.
  12. 20. As die woord ______ in my sin is, moet ek die oortreffende trap gebruik.
  13. 21. Ek het (baie)______ skoene as my sussie.