Across
- 2. Nehemia haal die belofte aan hierdie man op wanneer hy tot die Here bid (Neh 1:8)
- 5. In watter boek is die ooreenkomste tussen die inwyding van die stadsmuur en die inwyding van die tempel beskryf? (Artikel)
- 6. Die volk beshou hulself as .... in die land wat die Here vir hulle gegee het (Neh 9:36)
- 7. Serubbabel se oupa (Artikel)
- 9. Die Leviete het in hul aanbidding, genoem dat God die volk by hierdie plek gehoor het toe hulle om hulp geroep het (Neh 9:9)
- 11. Van die twintigste jaar tt die twee en dertigste regeringsjaar van hierdie koning, was Nehemia die goewerneur (Neh 5:14)
- 13. Hoe lank sê Nehemia het hy en sy medeamptenare nie aanspraak gemaak op die goewerneurstoelae nie? (Neh 5:14)
- 15. Waarop het Esra die skrifgeleerde gestaan toe hy voor die volk die boek voor almal se oë oopgemaak het? (Neh 8:5)
- 17. Toe Nehemia en sy volksgenote uitgelag is oor die bouproses waarmee hulle wou begin, het Nehemia gese: "Ons, sy ........., gaan bou." (Neh 2:20)
- 20. Wie was die koning wat die ballinge, wat teruggekeer het vir die bouproses, weggevoer het in ballingskap? (Neh 7:6)
- 22. Waar is die volk bymekaar geroep om uit die wetboek van Moses te hoor? (Neh 8:2)
- 23. Wie is Nehemia se pa? (Neh 1:1)
- 24. Wat is Nehemia se oorspronklike beroep? (Artikel)
Down
- 1. Semaja se pa (Neh 6:10)
- 3. Tobija was van hierdie nasie afkomstig (Neh 4:3)
- 4. Hoekom moes die manne en hul handlangers in die stad wees saans? (Neh 4:22)
- 6. Teen die hoeveelste maand was die Israeliete oral in die stede? (Neh 8:1)
- 8. Wie was saam met Ganani in bevel van Jerusalem? (Neh 7:2)
- 10. Asaf is die opsigter hieroor (Neh 2:8)
- 12. Waarin moes die Israeliete woon vir die duur van die gees? (Neh 8:15)
- 14. Met wie gaan die seuns en dogters van die Israeliete nie trou nie? (Neh 10:30)
- 16. "Die goewerneur het vir die fonds ag en 'n half kilogram goud, vyftig komme en vyf honderd en dertig stelle .....gegee." (Neh 7:70)
- 18. Waar wou Sanballat en Gesem ontmoet? (Neh 6:2)
- 19. In die tyd van watter ryk speel die gebeure in Nehemia af? (Artikel)
- 21. "'n Priester uit die nageslag van ..... sal die Leviete vergesel wanneer hulle tiendes insamel." (Neh 10:38)
