Verdedigers van die geloof

12345678910111213141516
Across
  1. 1. In Hom is al die skatte van wyshed en kennis verborge. (Kol.2:3)
  2. 4. Ons is ____ in Christus, die Hoof van alle owerheid en mag. (Kol.2:10)
  3. 9. Soos on Christus aangeneem het, moet ons ook in Hom___. (Kol.2:6)
  4. 11. Paulus waarsku teen leë redenasies en hierdie soort misleiding. (Kol.2:8)
  5. 15. Ons moet oorvloedig wees in hierdie gesindheid. (Kol. 2:7)
  6. 16. Wêreldse reêls waarteen Paulus waarsku. (Kol.2:20-23)
Down
  1. 2. Christus is die ____ van alle owerheid en mag. (Kol.2:10)
  2. 3. Die dinge van die wêreld is n ____ van teokomstige
  3. 5. Een van die skatte wat in Christus verborge is (
  4. 6. In Hom wood die volheid van die _____ liggaamlik. (Kol.2:9
  5. 7. Die skuldbrief is hieraan vasgenael. (Kol.2:14)
  6. 8. Ons is saam met Christus daarin begrawe. (Kol.2:12)
  7. 10. Ons harte moet hierin saamgebind wees. (Kol. 2:2)
  8. 12. Een van die dinge waaroor niemand ons moet oordeel nie. (Kol.2:16)
  9. 13. Paulus waarsku teen oorlewering volgens hierdie . (Kol.2:8)
  10. 14. Saam met kennis is al die skatte hiervan in Christus. (Kol.2:3)