Across
- 4. Die dorp waar die hoofkarakter en haar ouma bly.
- 5. Die lewensles wat 'n mens uit die verhaal kan leer, is om nooit ... te verloor nie.
- 6. Die hoofkarakter se vriend
- 13. Aan die eiende van die verhaal het die weerlig vir die ... keer geslaan
- 14. Die verteller wat aan die woord is.
Down
- 1. Die titel Verneukkind is ..., omdat dit meer as een betekenis het.
- 2. Waaroor die hoofkarakter die brood ruil wanneer sy bedel
- 3. Die rol wat die hoofkarakter in die verhaal as alwetende persoon speel
- 6. Haar ouma se naam
- 7. Waarop die hoofkarakter slaap
- 8. Hoeveel donderslae moet slaan voor haar ma terugkom
- 9. Die hoofkarakter se ouma sĂȘ:" Jy is net so ... soos jou ma was."
- 10. Die hoofkarakter vra vir ... en rys om vir haar ouma kos te maak
- 11. Die hoofkarakter kies (mans/vroue) om by te bedel
- 12. Die hoofkarakter se naam
