Across
- 2. 'n Voertuig met 4 wiele wat deur perder getrek word
- 5. Baie digte woud waar olifante gebruik word as vervoer.
- 7. 'n Toegemaakte voertuig met 4 wiele waarmee goedere vervoer word.
- 8. lang rieme waarmee n dier beheer word
- 9. Rieme wat op n dier gesit en dan aan die karretjie vasgemaak word.
Down
- 1. Bestaan uit vet, gee ook die dier energie vir lang afstande.
- 3. Lyk soos n donkie maar word gebruik om n koets te trek.
- 4. U-vormige stuk yster wat onder n perd se hoef vasgespyker word.
- 6. Groot area sand, dit is warm en min plante of bome groei daar.
- 7. As 'n dier nie mak is nie, is hy?
