Across
- 2. Die uitvinding van 'n ____ was baie belangrik.
- 4. 'n ____ is 'n oop voertuig. Dit kan twee of vier wiele hê.
- 5. ____ ry op diere of laai goed op 'n dier se rug.
- 6. Perde, donkies en ____ word al baie lank gebruik om goedere en mense te dra.
- 7. Diere soos osse, ____, muile en donkies is gebruik om karre, waens en koetse te trek.
- 8. ____ kan goed soos karre, waens en koetse trek.
Down
- 1. 'n Wa is 'n voertuig met ____ wiele.
- 3. Daar is gewoonlik materiaal of 'n ____ bo-oor die koets om die mense warm en droog te hou.
- 4. _____ kan baie ver loop sonder om water te drink.
- 9. 'n Koets is 'n voertuig wat mense gebruik om ____ te ry.
