Across
- 2. Wat is hul eerste oorsese reis
- 4. Wanneer het die bruidspaar begin uitgaan
- 7. Wat is die naam van hul eerste troeteldier
- 8. Christiaan se bynaam toe hulle begin uitgaan het
- 9. Maid of Honour se naam
- 10. Best man se naam
- 12. Een van Christiaan se troetelname vir Jana-Mari
- 13. Watse liedjie het Christiaan geleer speel op die klavier vir Jana-MAri se 21ste verjaarsdag
- 14. Waar het Christiaan en Jana-MAri hul 5 jaar anniversary spandeer
- 15. Waar het Christiaan laas altyd geluister wat Jana-Mari se
- 16. Waar het Christiaan vir Jana-Mari gevra om te trou
- 17. Wat is die bruidspaar se droom reis-planne
Down
- 1. Waar het Christiaan ouers gevra
- 3. Een van Jana-Mari se troetelname vir Christiaan
- 5. Waar het Jana-Mari en Christiaan ontmoet
- 6. Wat is die couple se eerste alleen reis oorsee
- 10. Anders as haar ouers, wie het Christiaan nog gevra of hy met Jana-Mari mag trou
- 11. Hoe oud was die bruidspaar toe hul ontmoet het
- 13. Wat is die eerste ding wat Christiaan wil koop na getroud wees
