Viskos! Hoofstuk 3

12345678910
Across
  1. 4. Waarmee tik juffrou Blaauw op die vloer?
  2. 8. Watter kleur word juffrou Blaauw se gesig eerste?
  3. 9. Wie het Dennis se boek beskadig?
  4. 10. Juffrou Blaauw se gesig word rooi want sy is...?
Down
  1. 1. Watter kleur word juffrou Blaauw se gesig laaste?
  2. 2. Het Dennis sy huiswerk gedoen?
  3. 3. By wie se lessenaar frons juffrou Blaauw?
  4. 5. Wat moet die kinders vir juffrou Blaauw wys?
  5. 6. Hou Dennis van Wiskunde?
  6. 7. Wat is Dennis se Wiskunde onderwyseres se naam?