Across
- 2. Voedsel wat op een of ander manier verander is deur ander produkte by te voeg.
- 7. Die verwerking van voedsel.
- 8. In hierdie stap breek bakterieë die laaste soliede materiaal af in die behandeling van water.
- 10. Verpakte voedsel produkte moet van dit beskik.
Down
- 1. Gesonde plante en diere in ons omgewing bied 'n goeie ____________ .
- 3. Die verandering van ‘n rou material na ‘n bruikbare produk.
- 4. Swak voedselhigiëne kan lei tot hierdie siekte
- 5. Hierdie stap verwyder enige oorblywende deeltjies en die meeste van die bakterieë wat in die water oorbly.
- 6. Hierdie stap haal al die soliede materiale uit die water uit met die behandeling van water.
- 9. Ons verloor water in ons liggame deur elke dag hierdie stof te produseer.
