Voortrekkergeskiedenis

123456789101112131415161718
Across
  1. 3. Hierdie monument is in 1975 onthul
  2. 5. Hy lyf die eerste Voortrekkers in
  3. 6. Voortrekkers is vir hulle
  4. 8. God-drie-enig is die fondament waarop voortrekkers gebou is
  5. 12. Tom Dreyer verander dit van bruin na donkerblou
  6. 15. Terwyl Heese hoofleier was, vind hierdie groot gebeurtenis plaas in 1961
  7. 16. Hy gee die naam Penkop en Drawwertjie
  8. 17. Voortrekkers herdenk 100 jaar hiervan met 'n fakkelloop
  9. 18. Stigter van die Voortrekkers
Down
  1. 1. Sy het die eerste vlag gemaak
  2. 2. Dit se watse beweging, vir wie en waarom die Voortrekkers bestaan
  3. 4. Voortrekkers is in hierdie jaar gestig
  4. 7. Hy was die eerste hoofleier
  5. 9. Daar is tien wat Voortrekkers rigting gee
  6. 10. Voortrekkers se leuse
  7. 11. Die Voortrekkervlag was eers die vlag van hierdie republiek
  8. 13. Voortrekkers is in hierdie maand gestig
  9. 14. Hy het die wapen ontwerp