Vraestel E Blokraai

123456789
Across
  1. 2. Sy het teruggegaan na haar familie toe.
  2. 4. Moenie dat iemand julle ___ nie.
  3. 7. As iemand jou boklere vat, moet jy die ook gee.
  4. 8. Bron van blydskap
  5. 9. Apostel van Christus Jesus
Down
  1. 1. Waarop was die verlamde man gedra?
  2. 2. Hy het 'n slaaf gehad wat vir hom baie werd was.
  3. 3. Hoe moet kinders aan hulle ouers in alles wees?
  4. 5. Hy was getrou aan die wet en vroom.
  5. 6. Die vader van Gesron