Vul die werkwoord in

12345678910
Across
  1. 2. Sy sal haar beloftes ______________________.
  2. 4. Jy sal nog baie trane daaroor ______________________.
  3. 7. Die bestuurder het ongelukkig ‘n fout __________________.
  4. 9. Het julle al reëlings vir die vakansie ______________________?
  5. 10. Ons mag nie ‘n wrok teen iemand _________________ nie.
Down
  1. 1. Aanstaande week moet ons van haar afskeid ________________.
  2. 3. As jy wil raakskiet, moet jy goed ___________________.
  3. 5. Kyk hoe ________________ons landsvlag in die windjie.
  4. 6. Die HERE sal ons gebede ______________________.
  5. 8. Die vrou het selfmoord _______________________.