Across
- 1. Sannie lees elke aand 'n opwindende boek.
- 4. Ek smeer lekker konfyt op my brood.
- 6. Pa drink elke oggend 'n warm koppie koffie.
- 7. Mamma kook heerlike kos in die kombuis.
- 8. Die moeƫ baba slaap in die wiegie.
Down
- 2. Die maats speel lekker op die gras.
- 3. Die vinnige seun hardloop skool toe.
- 4. Die kinders swem in die koel swembad.
- 5. Ek skryf 'n mooi storie met my potlood.
