Water

123456789101112
Across
  1. 2. / Vuil water vloei deur__________ van nedersettings af.
  2. 5. / Riool veroorsaak _____ in die water.
  3. 6. / Besoedelde water is _________ om te drink.
  4. 8. / Water word hier skoongemaak.
  5. 11. Wanneer ons water skoonmaak, ___________ ons water.
Down
  1. 1. / Boere gebruik dit op hulle gewasse.
  2. 3. / ____________ is enigiets wat die omgewing beskadig
  3. 4. / Vullis beland in ________ en vloei dan na die rivier.
  4. 7. / Afval van fabrieke en plase bevat skadelike _________
  5. 9. / Huishoudelike chemikalieƫ moet nie in _____ weggespoel word nie.
  6. 10. / Boere spuit gewasse met chemikalieƫ om dit dood te maak.
  7. 12. / Afvalwater van toilette is __________.