Across
- 2. / Vuil water vloei deur__________ van nedersettings af.
- 5. / Riool veroorsaak _____ in die water.
- 6. / Besoedelde water is _________ om te drink.
- 8. / Water word hier skoongemaak.
- 11. Wanneer ons water skoonmaak, ___________ ons water.
Down
- 1. / Boere gebruik dit op hulle gewasse.
- 3. / ____________ is enigiets wat die omgewing beskadig
- 4. / Vullis beland in ________ en vloei dan na die rivier.
- 7. / Afval van fabrieke en plase bevat skadelike _________
- 9. / Huishoudelike chemikalieƫ moet nie in _____ weggespoel word nie.
- 10. / Boere spuit gewasse met chemikalieƫ om dit dood te maak.
- 12. / Afvalwater van toilette is __________.
