Across
- 4. Hoe gelowiges hulle moet gedra in die wêreld.
- 7. Wanneer iemand weer gebore word verander sy ?
- 8. Die naam van die brief waaruit ons vandag lees.
Down
- 1. Wat noem ons iemand wat ons nie herken nie?
- 2. Wat ongelowiges doen as hulle nie van gelowiges hou nie. (1 Petus 2: 12)
- 3. Wat noem ons die proses wanneer iemand tot geloof kom?
- 5. Die plek waar jy permanent woon.
- 6. Mens slaap in 'n ____ as jy gaan kamp, 'n tydelike woning.
