Across
- 4. Een van die mees erkende brûe in die wêreld en is direk gekoppel aan Londen.
- 6. Lenin, die grondlegger van kommunisme, se liggaam word bewaar in ʼn grafkelder.
- 8. Die kasteel het etlike Arabiese kenmerke wat die invloed van die Moslems uit Noord-Afrika weerspieël wat Spanje eens regeer het.
- 11. Eeue oue tradisie in Spanje demonstrasie van kuns eerder as sport.
- 12. Vir 900 jaar nou al het dit verbintenis met elke groot historiese gebeurtenis in Rusland. Was tuiste van Tsar.
- 13. Monument vir die feit dat Engeland nog nooit verslaan is nadat dit gebou is nie.
- 14. Die „Changing of the Guard” kan elke dag gesien word om 11:30 gedurende Mei – Julie.
Down
- 1. Fantastiese weer maak die streek perfekte plek vir diegene wat gewaarborgde sonskyn vir vakansie wil hê.
- 2. Geskenk deur die Franse regering aan VSA as geskenk om honderdjarige herdenking van die Amerikaans Verklaring van Onafhanklikheid in 1776 te vier.
- 3. Asemrowende, ongeskonde historiese rekord van Inca-beskawing.
- 5. Miljoene jare uit rots gekerf deur Coloradorivier.
- 7. Dit is „getuienis van een v/d grootste misdade ooit teen die mensdom gepleeg.”
- 9. Die kloktoring is deel van Westminster-paleis, tuiste v/d Huise van Britse parlement.
- 10. Boere het hulle bote gebruik om produkte te vervoer na naaste dorpe om hulle produkte te verkoop aan plaaslike bevolking.
