WERKWOORDE

123456789101112131415161718192021
Across
  1. 4. Crishna kyk 7de Laan.
  2. 6. Nienke baklei met haar sussie.
  3. 8. Buren het met sy hond gaan stap.
  4. 9. Jacobus hardloop baie vinnig.
  5. 10. Mishca vang die bal.
  6. 11. L-Jay vertel `n grappie.
  7. 16. Jayla eet `n hele sjokolade op.
  8. 17. Hein praat oor sy nuwe boog.
  9. 18. Nina dans in die konsert.
  10. 19. Kurt lag vir die meisies.
  11. 21. Marli speel skaak.
Down
  1. 1. Hannli het perongeluk met haar fiets geval.
  2. 2. Landau skiet met sy windbuks.
  3. 3. Matthew bak `n eier.
  4. 5. Elshandre koop vir haar `n nuwe rokkies.
  5. 7. Kaylin dra haar mamma se inkopiesakke.
  6. 8. Xander spring op die trampolien.
  7. 10. Alexandra verf `n prentjie.
  8. 11. Charm-Lynne vertel `n storie.
  9. 12. Ruan leer vir Afrikaans.
  10. 13. Daniella lees haar gunsteling boek.
  11. 14. Aryn-Jay dra haar brille.
  12. 15. Nathan jaag sy maatjie.
  13. 20. Aywhon het gehoes.