werkwoorde 2

123456789101112
Across
  1. 4. Die man bestuur die motor.
  2. 7. Jan ry op sy fiets.
  3. 8. Die kinders lees die storie.
  4. 11. Die koor sing baie mooi.
  5. 12. Die seuns speel rugby.
Down
  1. 1. Deon vee die kamer uit.
  2. 2. Hendrik hardloop op die veld.
  3. 3. Wanneer lui die klok?
  4. 5. Gerda spring oor die sloot.
  5. 6. Jana was die skottelgoed.
  6. 9. Zena knip die prentjie uit.
  7. 10. Die kinders eet roomys.