Across
- 3. Waterstof + suurstof = ......
- 4. Yster reageer met ........ om yster II sulfiet te vorm
- 6. Hierdie elemente verskyn aan die linkerkant van die Periodieke Tabel
- 9. ....... word benodig om verbindings op te breek
- 12. Hierdie metal word onder parafien gestoor
- 13. Stowwe wat nie in eenvoudiger dele op gebreek kan word nie
- 14. Wat word gevorm wanneer chemise stowwe reageer met mekaar?
- 15. Hierdie nie-metaal is 'n vloeistof teen kamer temperatuur
Down
- 1. Metale is goeie geleiers van .......
- 2. Die laaste groep in die Periodieke Tabel is die Edel....
- 5. Hierdie apparaat word gebruik in die elektrolise van water
- 6. .....het massa en beslaan ruimte
- 7. As gevolg van hierdie eienskap kan metale in dun drade getrek word
- 8. 'n Metaal wat 'n vloeistof is by kamer-temperatuur
- 10. Wanneer koperchloried afgebreek word deur elektriese energie, kry ons soliede...
- 11. Metale is ............ omdat hulle in dun velle geslaan kan word
- 15. Omdat nie-metale breek as hulle geslaan word, is hulle ....
