Across
- 4. Een van die groot roofdiere wat uitgestorwe is ?
- 5. Naby wat is die Sterkfonteingrotte geleƫ ?
- 6. Een van die interessantste fossiele gevind ?
- 7. Uitlegsentrums by Sterkfontein en die ....... word enkele fossiele uitgestal.
- 10. 'n plek waar enkele fossiele uitgestal word ?
Down
- 1. Die bekendste volledige skedel gevind ?
- 2. Kleinvoet is baie ouer as meeste van die ander ....... .
- 3. Die terrein in Noordwes wat deel van die wieg van die mensdom is ?
- 8. Wes van Johannesburg in Gauteng is vroeƫ ..... gevind.
- 9. Kleinvoet is uitgeken deur sy ?
