Woorde wat eindig op -d en -t

1234567891011121314
Across
  1. 3. 'n Mens se beste vriend.
  2. 4. Iets lekker wat ons saam met koek eet.
  3. 7. Jou tong is in jou _______.
  4. 10. As jy met God praat.
  5. 12. Dit waai ons hare deurmekaar.
  6. 13. Ons sit elke oggend daarop as ons Bybel doen.
  7. 14. Plante langs die dam.
Down
  1. 1. Jy is een, maar juffie is al 'n grootmens.
  2. 2. 'n Dier wat kan galop.
  3. 5. Die water loop daarin van die dak af.
  4. 6. Jy loop met twee van hulle.
  5. 8. Die grootste landdier.
  6. 9. Wit goed in jou mond.
  7. 11. Jy swem daarin.
  8. 13. 'n Insek wat sy vlerkies verbrand by 'n kers.