Woordkennis

123456789101112131415
Across
  1. 3. Ongebore baba
  2. 4. Getal na 999 999
  3. 6. Skoene waarmee rugby en sokker gespeel word
  4. 9. Alledaagse gebeure in die koerant of TV
  5. 12. Voorwerp met volstruisvere om skoon te maak
  6. 14. "Toast" in Afrikaans
  7. 15. Geboorte gee
Down
  1. 1. Sportsoort op skool waar deelnemers lang afstande hardloop
  2. 2. Hitte (koud of warm)
  3. 4. Dit wat dokter voorskryf om gesond te word
  4. 5. Ander woord vir vrees/bang wees
  5. 6. TV-reeks wat elke weeksdag uitsaai
  6. 7. Mond van 'n voël
  7. 8. Fliek met bose karakters wat jou bangmaak
  8. 10. Vrou wat toneelspeel
  9. 11. Planeet
  10. 13. Plek waar produkte vervaardig word