Zwarrie Vibez

12345678910
Across
  1. 3. Matrieks hier is ons nou, in rooi, wit en ....
  2. 5. Die Zwarrie marimba band
  3. 6. Die eerste rugbyspan
  4. 7. Die graad 8's staan bekend as die...
  5. 8. Die Zwart-op-Wit mascot
  6. 9. Die jaarlikse sportbyeenkoms teen H/s Eldoraigne
  7. 10. Die interhoërspan en toeskouers se spoggeleentheid
Down
  1. 1. Die skool se Tik Tok handle
  2. 2. Die Rugby-dansers staan bekend as ...
  3. 4. Waar jy koffie drink en chats bou met 'n view
  4. 6. Hoërskool Zwartkop word in 2024 .... jaar oud
  5. 8. Die offisiële Zwarrie energiedrankie