1 Sam 18-19 & Joh 12 (18 September 2019)

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 3. Wie is die Megolatiet met wie Merab getrou het?
  2. 4. Wie is Dawid se beste vriend?
  3. 8. Wie kom van Betsaida?
  4. 12. Watter musiekinstrument speel Dawid?
  5. 14. Wie het uitgegaan om te gaan sing?
  6. 15. Hoeveel het Dawid verslaan?
  7. 16. Wie is DAwid se vrou?
  8. 17. Wat het hulle gevat om Jesus tegemoet te gaan?
  9. 18. Wat het Marta op Jesus se voete uitgegooi?
Down
  1. 1. Wat het Dawid en Jonatan met mekaar gesluit?
  2. 2. Wie is Saul se oudste dogter?
  3. 5. Wat lê op die bed met die bokhaarnet aan die koppenent?
  4. 6. In watter veldslag het Dawid die Filistyne verslaan?
  5. 7. "En ek weet dat sy ... die ewige lewe beteken."
  6. 9. Wie is Jonatan se pa?
  7. 10. Wie het die heerlikheid van die Here gesien?
  8. 11. Hoeveel het Saul verslaan?
  9. 13. In wat moet julle lewe?
  10. 19. Waar is die profetekwartiere?
  11. 20. Hoeveel dae voor die Paasfees het Jesus na Betanië toe gekom?