Across
- 3. Die tweede beroep van Mesha, die koning van Moáv.
- 4. Die wonderwerk van die dal wat vol water geword het sonder 'n druppel reën, was só in die oë van Yahweh.
- 6. Hierdie groep van die stad het vir Elisha gesê: Gaan op, kaalkop.
- 9. Die water van Yerigo was sleg en het die grond só gemaak.
- 12. Eliyah is soms ook man van ... genoem.
- 13. Elisha se woorde aan Eliyah: So waar as Yahweh leef en u ... leef, ek sal u nie verlaat nie!
Down
- 1. 'n Wa en perde van ... het skeiding gemaak tussen Eliyah en Elisha.
- 2. Elisha het só 'n deel van Eliyah se gees begeer.
- 5. Eliyah sou hierin na die hemel toe opgeneem word.
- 7. Die konings van Yiesraél, Yehudah en ... het teen Moáv opgetrek om oorlog te maak.
- 8. Eliyah is aan hierdie tipe mantel uitgeken.
- 10. Eliyah se woord aan Agazyah: Van die ... waar jy op geklim het, sal jy nie afkom nie.
- 11. Elisha het iemand laat roep wat hierdie instrument kon bespeel, voordat hy 'n uitspraak oor die oorlog teen Moáv gemaak het.