Across
- 3. Die lengte en die breedte van die hoogs afgesonderde plek - in el.
- 6. Die groot aantal hiervan wat Shelomoh vir die werk aan die tempel ingevoer het, is met die aantal wildevyebome in die Laeveld vergelyk.
- 8. In die tent wat Dawid voor die bou van die tempel in Jerusalem laat opslaan het, is die ark en die koper ... onder meer gehou.
- 9. Die hoogste ... kan Hom nie bevat nie.
- 10. Die aantal brandoffers wat Shelomo voor die aangesig van Yahweh geoffer het, voordat Yahweh aan hom verskyn het.
- 12. In die tyd van Shelomoh, voordat daar nog 'n tempel was, was die tent van samekoms by hierdie plek.
- 13. Shelomoh het wysheid en kennis van Yahweh begeer, en nie ... nie.
Down
- 1. Shelomoh het 3600 hiervan aangestel vir die werk aan die huis van Yahweh.
- 2. Die groot hoeveelheid silwer en goud waaroor Shelomoh beskik het, is hiermee vergelyk.
- 4. Shelomoh het vir Guram, die koning van hierdie land, bystand en materiale gevra vir die bou van die tempel.
- 5. Die bome vir die bou van die tempel is hiermee na Yafo vervoer.
- 7. Die plek waar Shelomoh die tempel gebou het, was eers die ... van Ornan.
- 11. Shelomoh het 'n groot aantal hiervan vanuit Mietsrayiem en Kweh ingevoer.