Hersiening

123456789101112131415
Across
  1. 3. Voltooi die idioom: Jou oë is groter as jou ________.
  2. 6. "Nouns" is _________________ naamwoorde.
  3. 8. Trappe van _______________________.
  4. 9. Sit 'n wag voor jou _____________ en pasop wat jy sê.
  5. 11. Die intensiewe vorm van geel.
  6. 12. Gee die meervoud van kind.
  7. 14. Gee verkleiningsvorm van bank.
  8. 15. Lelik ____________ Lelikste.
Down
  1. 1. Die intensiewe vorm van swart.
  2. 2. Iemand wat steel het ________ vingers.
  3. 4. Baie koud is _____________________.
  4. 5. Gee die meervoud van kar.
  5. 7. "Adjectives" is _________________ naamwoorde.
  6. 10. Gee die Afrikaans vir "interesting".
  7. 13. Gee die Afrikaans vir "bicycle".
  8. 14. ______________ Meer Meeste