Blokkiesraaisel Toets 2

12345678910
Across
  1. 3. Absalom se hare wat hy afgesny het het twee____________ geweeg.
  2. 6. Nadat die Seun van die mens oorgelewer is, sal Hy aan die ________uitgelewer word
  3. 8. Wie was die profeet wat Dawid se straf aangekondig het?
  4. 9. Dawid het die ammoniete in sulke oonde laat werk…
  5. 10. Wat moet end-uit volgehou word?
Down
  1. 1. Hulle stel Jesus op die proef.
  2. 2. Nadat Jesus uit die dood opgewek is, sal Hy vooruit na _______toe gaan
  3. 4. Dawid het dit aangesmeer nada thy gehoor het sy kind is dood.
  4. 5. Die arm weduwee het in haar ________alles ingegooi
  5. 7. Die brief Jakobus is gerig aan soveel stamme?