Across
- 2. 'n Woord watbeskryf hoe jy voel as alles goed gaan en jy vol vreugde is.
- 4. Cupid begin met 'n hoofletter, want dit is 'n _______.
- 5. Die woord 'liefte' is altyd 'n____.
- 7. Die dag waarop liefde gevier word.
- 12. Nog steeds is altyd ______.
- 14. Intensiewe vorme word altyd ____ geskryf.
- 15. Vakansiedae soos Valentynsdag en Nuwejaar begin altyd met 'n ______.
Down
- 1. As jy 'n retoriese vraag vra, mag jy nie _______ gebruik nie.
- 3. Die regte spelling is: onmidellik/onmiddellik.
- 6. Hierdie item word gevul met lug en vorm deel van dekor by partytjies.
- 8. Daar is 'n _____ in betekenis tussen 'eendag'en 'een dag'.
- 9. Gisteroggend, môre-middag en Woensdagmiddag is altyd _____.
- 10. Woord wat beteken om met groot krag en geraas uitmekaar te bars.
- 11. Die regte woord vir die Engelse "flirt" is______.
- 13. Die woord 'te' staan altyd op sy ____ omdat hy gebruik word om 'n infinitief te vorm.
- 16. Die woord 'anti' beteken jy is _____ 'n saak.
