Across
- 2. Die Moedergemeente het hierdie vensters.
- 3. Die klimmende leeu op die skoolwapen stel moed en ... voor.
- 8. Dit is ons...
- 9. Die sandsteengebou van die skool is met hierdie opgerig.
- 11. Die skool het as 'n ... begin.
- 12. Oudtshoorn kry in 1887 sy ...
Down
- 1. Die Eerste Kerk se dak was 'n ...
- 3. Die amptelike kleure van die skool is ligblou, wit en ...
- 4. Die wit balk stel die ... voor.
- 5. Ons skool se naam
- 6. Baie mense kon in die Moedergemeente ingaan so hy is ...
- 7. Die Moedergemeente is hiervan gebou
- 10. Die eerste kerk was by Bokomo se ...
