Across
- 2. Vir die Mosambiekse polisie het hierdie man en Hans dieselfde gelyk
- 8. Hy was die DJ wat die PUK studente by die Impala Hotel laat dans het
- 11. Sy's nie bang om vir haar skool se fondsinsameling uit 'n vliegtuig (darem met 'n valskerm) te spring nie
- 12. In Januarie het sy daagliks 40 push-ups gedoen
- 13. Sussie, Lindie se motor, se vorige eienaar
- 16. Hy glo vas dat mans wel op twee goed gelyk kan konsentreer!
- 18. Hierdie Ons Sit Koppe Bymekaar aanbieder land altyd op vier bene!
- 20. Hy slaan graag in die middag gholfballe saam met sy seuns
- 21. Sy en haar man was die eerste mense wat Hans in 1994 na hulle huis genooi het toe hy hom in Oudtshoorn kom vestig het
- 22. Swaer Philip se taalkonsultant op belangrike woorde so "holy matrimony"
- 23. Vir jare soggens saam gedraf en "Ek voel nie 100% nie", was die kodewoord vir inlΓͺ
- 28. Sy is lief vir Anton, goeie koffie en blokkiesraaisels
- 31. In his next life he wants to return as one of Lindie's pets
- 32. Haar man het nie omgegee toe David saam met haar in die bed geklim het (wel vir 'n gesinsfoto) nie!
- 33. Hy en Hans het in totaal saam 25 Attakwasse voltooi.
- 36. Tennis coach en fotograaf vir die aand
- 38. Na 'n aand se gefuif by Bagley's en Prater saam met Hans, het hy sy duikafspraak gemis
- 39. Scottie (Hans se fiets) se peetpa
- 42. SAMHS se muurbalkampioen, wat ook hou van bak en brou
- 45. As AC/DC Thunderstruck speel, is pynpille haar voorland
- 46. His wife was too late to see him finish his best ever stage on the Berg Canoe Marathon
- 48. Rose β¦. Rose is the creator of the drawing on the back of this crossword
- 49. Hans se eerste kontak met haar was toe hy haar moes afneem vir 'n vrouetydskrif
- 51. Mooiloop en Sokkies se baas
- 52. Die beste fietsryer van die Van der Veen seuns wat sommer ook met sy fiets op Matjiesrivier kom vlerksleep het
Down
- 1. She's known for her beautiful paintings, but can also paint with words
- 2. Hans het gesien hoe hy oor die bonnet van 'n stilstaande motor by 'n robot in Hillbrow spring
- 3. Sy het nie toegelaat dat koorsblare haar troudag enigsins bederf nie.
- 4. Die atlete wat Hans afgerig het, het altyd seker gemaak hulle is betyds vir haar kooroefening
- 5. Hierdie Bokka het ook 'n Matjiesrivier konneksie
- 6. She's fluent in Chemistry and German
- 7. This "Foxy" is from Sweden
- 9. As sy nie cross fit of perdry nie, is sy agter 'n rekenaarskerm om mense se lewens te organiseer
- 10. Ook bekend as Jasper
- 14. O foxy!!!
- 15. Hy en Hans het saam gekyk hoe Gerrie Coetzee sy eerste wΓͺreldtitel verower
- 17. Joey se poopsakkie kon nie verhoed dat sy haar rib breek toe sy voor Yamkela geval het nie
- 19. She's Dominique's right hand woman, equally comfortable working in tourism or on building sites
- 21. Hierdie katliefhebber staan ook as Jakalas bekend
- 24. Hierdie broer het die Van der Veen-tradisie van vinnig trou, voortgesit
- 25. Sy weet as daar selfs net 'n ertjie onder haar matras lΓͺ!
- 26. Toe Grand Street Studios begin het, het sy seker gemaak dat die boeke klop
- 27. As hy die pyl uit sy rug getrek het, is hy reg om te attack.
- 29. Hy en Hans het vir 'n jaar 'n dubbelbed gedeel
- 30. Haar planne om met 'n gesin te begin is omvergegooi toe Hans noodgedwonge 'n tent met haar en haar man in Zimbabwe en Botswana moes deel
- 33. Hierdie man gaan bos oor sy boswa!!!
- 34. Hans' former work wife
- 35. Die Merida fiets waarmee Hans sy eerste Attakwas gedoen het, is deur hom opgehou
- 37. Sy kan langer op haar hande staan as enigiemand anders hierso!
- 38. Sy is die rede hoekom Hans in 1994 na Oudtshoorn verhuis het
- 40. Buffelsbaai se 'Surfer chick'
- 41. Vir hom ken Hans die langste van al die gaste hier
- 43. Hy het op Fraserburg, op 'n warm somersdag, sub 2:00 minute op 'n 800m gehardloop!
- 44. In 1987 het hy saam met Wassie en Hans in Rhodes Hotel gebly
- 45. Hans se skoonsus wat ook 'n Matjiesrivier-konneksie het
- 47. Also known as "Meisie", and her dad calls her "My atleet"
- 50. This man made sure that you better stay on your designated tracks in the Gamkaberg Nature Reserve
