aa woorde Blokkiesraaisel

1234567891011
Across
  1. 2. Sara ____ elke dag skool toe.
  2. 4. Mamma koop ____ vir my broodjie.
  3. 7. Die nommer voor 13.
  4. 9. Pappa soek sy ____ sokkies.
  5. 11. Kalla weet nie waar _____ boek is nie.
Down
  1. 1. Jan is ____ en wil gaan slaap.
  2. 3. Ek en my _____ speel lekker saam.
  3. 5. Ons plant 'n _____ in die tuin.
  4. 6. Oom Jan se ____ is kwaai.
  5. 8. Mamma weet _____ alles is.
  6. 10. Ek vra my juffrou vir ____.