Across
- 2. sy is ook genoem Lady with the lamp
- 7. Fietsryerkorpsleier
- 10. Boere wat deur Kakies gevang is ... genoem
- 11. ABO word ook Tweede .... genoem
- 13. Boere vrouens en kinders is hier gevange gehou.
- 14. Hy kondig verskroeideaardebeleid aan
- 16. Engelse soldate is so genoem
- 17. Kapenaars wat by boere aansluit om te help veg
- 18. Boere het hierdie taktiek gebruik in oorlogvoering.
- 19. Wat het die Boere gedoen met Kakies wat gevang is?
Down
- 1. Fort wat vir verdediging gebruik is
- 3. Gewond maar ........
- 4. Is die huis in Pretoria waar vrede gemaak is tussen Engelse en Boere
- 5. Monument: voor die naald is 'n beeldegroep met twee vroue en 'n sterwende kind
- 6. daar was 3 generaals in ABO: De Wet, Botha en ..
- 8. Waarvoor staan ABO?
- 9. Hulle is weggestuur na eilande soos Ceylon, St Helena en Bermuda
- 12. Wat is onderteken op 31 Mei 1902
- 15. Oorwinning vir die boere by slag van ...
- 18. wat is in 1886 in Witwatersrand ontdek
