AFDELING E: BLOKRAAI 2 (10 PUNTE, 5 MIN)

12345678
Across
  1. 3. Wat was Dawid se vesting genoem
  2. 5. Wat van rykaards sal tot niet gaan
  3. 7. Wat het Bartimeus Jesus genoem
  4. 8. Met watter spesery vergelyk Jesus mense
Down
  1. 1. Hoeveel hutte wou Petrus bou
  2. 2. Hoeveel slawe het die boer gestuur om sy geld in te vorder
  3. 3. Aan wie moes Moab belasting betaal?
  4. 4. Wie het op die ramshoring geblaas?
  5. 5. Wat is Rekab en Baäna se pa se naam?
  6. 6. Wat het Dawid uit die Fillestyne se hande geneem