Across
- 4. Die verlede deelwoord van braai.
- 5. Tipe deelwoord is 'n _______ deelwoord.
- 8. Is ‘n beskrywende woord wat ‘n werkwoord, byvoeglike naamwoord, telwoord of ander bywoord beskryf.
- 9. Tipe bywoorde; soos bywoord van ...
- 10. Tipe bywoorde; soos bywoord van ...
Down
- 1. Tipe deelwoord is 'n _______ deelwoord.
- 2. Die teenwoordige deelwoord van staan.
- 3. Die teenwoordige deelwoord van loop.
- 4. Die verlede deelwoord van kook.
- 6. Dui aan of die handeling voortgaan of afgehandel is.
- 7. Tipe bywoorde; soos bywoord van ...
