Afrikaans (Graad 5)

1234567891011121314151617
Across
  1. 2. Mense het nie net 'n oog nie, ons het ...
  2. 6. Die afkorting vir Woensdag.
  3. 7. Die intensiewe vorm van arm.
  4. 9. 'n Woord wat dieselfde klink, dieselfde gespel word, maar het 'n ander betekenis, is 'n ...
  5. 10. Die byvoeglike naamwoord beskryf die ... naamwoord.
  6. 12. Die ... beskryf die werkwoord.
  7. 14. Watse skryfteken word gebruik op klinkers in lang, oop lettergrepe te rek?
  8. 15. Leeutjie is die ... vorm van leeu.
  9. 17. 'n Sinoniem vir aaklig wat begin met die letter "L".
Down
  1. 1. Feit en fyt is 'n ...?
  2. 3. Slegste is die ... trap van vergelyking.
  3. 4. 'n Woord wat beteken dat iets is die teenoorgestelde, bv. nag en dag.
  4. 5. Daar is baie ... wat oor die riviere gaan.
  5. 8. "Die meisie leer hard vir die toets". 'Hard' is 'n bywoord van ...?
  6. 10. Die meervoud van stoof.
  7. 11. Die Afrikaans woord vir "apostrophe".
  8. 13. Worde soos niemand en ... is onbepaalde voornaamwoorde.
  9. 16. "Die seuntjie gaan skool toe." Wat is die bywoord van plek?