Across
- 2. Ek glo nie ________ spoke nie.
- 4. Ek bry / brei 'n trui.
- 7. Antoniem vir skerp.
- 10. Intensiewe vorm van lelik.
- 11. Een woord vir hoenders, ganse en eende.
- 13. Antoniem vir binne.
- 14. Die meervoud van trompet.
- 18. Een woord vir slange, akkedisse en skilpaaie.
- 19. Vroulik vir 'n perd.
Down
- 1. Oortreffende trap van vinnig.
- 3. Verkleining van piesang.
- 5. Dit is my R10-nood of noot.
- 6. Vergrotende trap van baie.
- 8. Manlik vir 'n bees.
- 9. Intensiewe vorm van rooi.
- 12. Ek is tevrede _____ my punte.
- 13. Een woord vir tasse en sakke gepak vir vakansie.
- 15. Sinoniem vir pragtig.
- 16. Een woord vir messe, vurke en lepels.
- 17. Sinoniem vir beroep.
