Across
- 5. selfstandige naamwoord Gevoelens
- 7. goed wat ons kan sien, voel, ruik, hoor ens.
- 9. woorde soos Adrianus, tafel, lag
- 10. die aksie wat uitgevoer word
- 12. woorde soos die en 'n
- 14. dui die posisie van iets aan
- 15. 'n hoeveelheid wat gemeet is
Down
- 1. Die name van goed
- 2. 'n Uitroep van emosie bv Eina!
- 3. woorde soos hy, sy, hulle, myne
- 4. beskryf die werkwoord
- 6. bestaan uit 3 groepe en voeg twee sinne aanmekaar
- 8. hoeveelheid wat ons nie kan meet nie
- 11. naamwoord beskryf die selfstandige naamwoord
- 13. naam vir 'n versameling/groep goed
