Across
- 2. Suid Afrika word op hierdie datum 'n Republiek (volle datum)
- 5. Hierdie beleid wat ook apartheid genoem word, word deur die Nasionale Party begin in 1948
- 7. Anc wen verkiesing op hierdie datum
- 10. Hierdie gebeurtenis vind plaas vanaf 1932 tot 1933 en is die ergste wat die mense van Suid Afrika nog ervaar het.
- 15. Wie word deur FW de Klerk uit die tronk vrygestel in 1990?
- 18. Namibie word _______op 21 Maart 1990.
- 19. Die vrede van _____ word onderteken by Melrose huis in Pretoria
- 21. Eerste minister van Suid Afrika wat referendum uitroep om te stem vir of teen 'n republiek (net van)
Down
- 1. Hy het die Afrikaners se saak in 1914 aan die parlement gaan stel
- 3. Word verkies tot die eerste Staatspresident van Suid Afrika
- 4. Wat word die toestand waar geld skielik waardeloos word genoem?
- 5. Naam van Suid Afrika se nuwe provinsie in 1948. (ook genoem die 5de provinsie)
- 6. Geregtelike hoofstad van Suid Afrika
- 8. Administratiewe hoofstad van Suid Afrika
- 9. Hierdie man doen die eerste hartoorplanting in Suid Afrika
- 11. Hy skryf die Stem van Suid Afrika
- 12. Wat vind in 1922 plaas as gevolg van swak werksomstandighede?
- 13. 'n Strafbeleid waarvolgens 'n land o.a. nie aan sport teen ander lande mag deelneem nie.
- 14. Wat vind in 1914 plaas omdat die parlement nie na die Afrikaners se saak wil luister nie?
- 16. Nuwe naam vir Suidwes Afrika
- 17. Wetgewende hoofstad van Suid Afrika
- 20. Suid Afrika word 'n ______ op 31 Mei 1910
