Across
- 3. Sy standbeeld staan op Kerkplein.
- 5. Voorgeslagte oor die Drakensberge.
- 9. President Steyn se woning.
- 12. Voortrekkers se voertuig.
- 13. Die Boere belowe hier om hul onafhanklikheid van die Britse Ryk te herwin in 1880.
- 15. President Steyn se vrou.
- 16. Proteïenhappie.
- 17. Generaal de la Rey se naam.
- 18. Generaal Smuts se naam.
- 20. 16 Desember (vorige naam).
- 21. Hoofstad van die Zuid-Afrikaanche Republiek in 1880.
- 23. Vrouekommando.
- 24. Maak botter.
- 25. Jong rebel tereggestel.
- 26. Spioen-ink
Down
- 1. Koos de la Rey se tuisdorp.
- 2. Hulle lê die wapen neer.
- 4. President Steyn staan hier.
- 6. Koos de la Rey se vrou.
- 7. De Wet se perd
- 8. Vrede is hier gesluit in 1902.
- 10. 'n Groot berg met 'n groot geveg.
- 11. Bekende stasie met 'n Britse hotel
- 14. Veldslag naby Heilbron.
- 19. Boergeneraal met 'n welige snor.
- 22. Die Vrede van Vereeniging is hier onderteken.
