Antieke Egipte

1234567
Across
  1. 2. Egiptenare glo dat ______(godin) se trane die oorsaak was vir die jaarlikse oorstromings van die Nyl
  2. 4. Die leier van antieke Egipte
  3. 5. Langste rivier in die wêreld is __________
  4. 7. Die seisoen waarin die Nylrivier oorstroom oor sy walle
Down
  1. 1. Waar begin die Nyl?
  2. 3. Die god wat die Nyl verteenwoordig
  3. 6. Egiptiese idee van harmonie