Bergsig Kruiswoordraaisel

12345678910
Across
  1. 1. KleinPiet se volle name?
  2. 2. Die dorp in Lesotho waar Joseph vandaan kom?
  3. 5. Die naam van Wyk 105 se raadslid?
  4. 6. Alet se gunstelling seisoen?
  5. 7. Teologie student wie sy praktiese jaar by Bergsig doen in 2025?
  6. 9. Alet se Woord van die dag op die 19de September?
  7. 10. Andene kweek graag _______ in haar kantoor?
Down
  1. 1. Waar was die sonopkomsdiens op 31 Maart gehou?
  2. 3. Mizelle se nuwe hondjie is ’n mengsel tussen ’n Jack Russel en ‘n ___________?
  3. 4. Wat noem jy ’n seuntjie wat op stemdag gebore is?
  4. 8. Ilze het hom tydens die verkiesing ontmoet.